Friday, July 10, 2009

Introducing Bella!






Saam met Ouma Annie wat by ons kuier van Suid-Afrika! Ons is so bly dat sy hier is vir die spesiale tyd in ons lewe! / With Ouma Annie who is visiting from South Africa. We are so pleased to have her with us at such a special time!

Speeltyd saam met pa! / Playtime with dad!





Thursday, July 9, 2009

Ons gaan huis toe! / We are going home!


Bella se outfit vir huis toe gaan! / Bella's going-home outfit!

Ons hospitaalkamer waarin ons geleef het en mekaar leer ken het vir die eerste 5 dae. / The room at the hospital where Bella and I got to know each other and lived in for 5 days.

Hallo hondekinders! / Hello doggie kiddies!

Die groot dag! / The big day!


Die uitsig vanuit my kamervenster by die hospitaal op die dag van Bella se geboorte - baie spesiaal! / The view from my room at the hospital on the day of Bella's birth - very special!

Ons wag vir die induksie om in te skop. / Waiting for the induction to kick in.

Wes is reg vir 'n laaaaannnggg dag! / Wes is prepared for llloooonnnggg day!

Sexy pressure stockings!!!

Wes maak reg vir die operasiesaal! / Wes getting ready for the operating theatre!

Die groot dag! / The big day!
















Wednesday, July 8, 2009

Die groot dag! / The big day!








Ons maak reg vir Bella se koms / We are getting ready for Bella's arrival


Die geel beer op die laaikas is Wes se beer van toe hy 'n baba was - 37 jaar oud! / The yellow bear on the chest of drawers is Wes's bear from when he was a baby - that makes him 37 years old!


Bella se kamer! / Bella's room!


Ons is hier besig om al Bella se klere te was en stryk. Daar is baie klere, want ons het vreeslik baie "hand-me-downs" by tannie Teresa gekry - van newborn tot 2 jaar. / We are busy washing and ironing all of Bella's clothes. There is a lot of it, because we were given a lot of hand-me-downs from Teresa - from newborn to 2 year old.