Tuesday, February 17, 2009

Die bure se kinders / The neighbouring children.



Hierdie is Coen en Jacolien se 4 kindertjies - hulle bly oorkant die pad van ons. Die kinders weet presies watter tyd van die dag ons gaan stap met die honde en wag elke dag agter die heining om hulle te groet en bietjie te speel. Hulle mis ons nooit! Kyk net al die stokke en klokke wat hulle bymekaar gemaak het om vir die honde te gooi. Jacolien verwag hulle 5de (die 4de meisiekind) 2 dae na ons s'n! Ons gaan lekker kuier en pop speel! / These are Coen and Jacolien's children - they live across the road from us. The children knows exactly when we take the dogs for their daily walk and are always waiting at their side of the fence for a quick hello and a play. They never miss us! Look at all the sticks they have collected for the dogs. Jacolien are expecting their 5th (4th girl) 2 days after my due date.








1 comment:

  1. Hi Vrou! Ja uiteindelik kan ons gesels. Hes het gese dat alles goed gaan met julle Korreltjie...Ons is soooo vreeslik opgewonde vir julle! Met die twee mannetjies gaan dit baie goed. J is lekker woelig en R is 'n pragtige ouboet. Ons geniet dit soo om hulle saam te sien speel. Bly julle lekker daar? Julle lyk vreeslik gelukkig!

    Baie groete
    ons nartjies

    ReplyDelete