Halloooo!! Dit is 'n groot verassing!! Dit lyk of julle lekker bly in Oz - ons sal nog by julle uitkom. Ja ek is Vrydag al 35 weke swanger & ons sien vreeslik uit na Bianca se koms. Ek dink ons gaan ons dogtertjie vreeslik geniet. Hoop dit gaan verder goed met julle klompie! Pas jouself mooi op hoor.

ReplyDelete