Vergewe my tog dat ek so lank neem om weer ietsie op die blog te kry. Daar het in die laaste tyd eintlik maar min gebeur. Ons wag op hierdie stadium geduldig vir baba om klaar te groei sodat sy by ons kan aansluit!! Dan gaan ek julle peper met die foto's! Hier is rissiepit op 30 weke. / Please forgive me for taking so long to update the blog. We have not really had a lot happening lately. At this stage we are patiently waiting for baby to grow so that she's big enough to join us!! Then there will be lots of photo's - daily! Here she is at 30 weeks!
Jy lyk baie mooi!!! Ons kan nou nie meer wag om haar te sien nie!
ReplyDeleteWragtag Pragtig! Welgedaan - ek is trots op jou! Sien jou in September :-) Ek sal julle nog laat weet van die details .... Koebaai
ReplyDelete