Tuesday, June 2, 2009
My Perde Kombers! / My Horse Blanket!
'n Vriendin het vir my, wat sy 'n "perde kombers" noem, gemaak. Dit is die lekkerste, warmste en gemaklikste pajamas wat ek nog gehad het. Dit is bedoel vir die koue winters sodat ek, wanneer ek in die nag op is, vir Rissiepit saam met my kan toe zip! Ek kan nie wag nie! / A friend made me, what she calls, a horse blanket. It's the nicest, warmest, most comfortable pajamas I have ever owned. It is meant for the cold winter, especially when I'm up at night with baby - so we can be zipped in together for warmth! I can't wait!
Ek is 33 weke swanger - wat is jou verskoning pa?? / I'm 33 weeks pregnant - what's your excuse Wes?
Die hondekinders pas my op terwyl ek kiep! / The doggie children guarding over me while I'm napping!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Ek wil ook so perde kombers hĂȘ!! As ek so een gehad het nou die aand toe ek vir Adrian moes opstaan sou ek nie nou verkoue gehad het nie!!
ReplyDelete