Bella se 1ste ontmoeting met 'n kangaroo. / Bella's 1st meeting with a kangaroo.
Saam met vriende Brian en Sue. hier het ons bietjie gaan stap op die plaas waar ons oorgeslaap het vir die aand - 'n "farmstay" waar die honde ook toegelaat word. / With our friends Brian and Sue. Going for a walk on the farmstay where we also spent the night - very nice because dogs are also allowed there.
No comments:
Post a Comment