Wes het uiteindelik weer bietjie tyd om te teken en skilder. Sover is dit net 'n potloodskets en mens kan nog nie veel sien nie! Sal julle op datum hou! / Wes has finally found the time to start drawing and painting again. So far, this is only a pencil drawing and you can't see much on the photo. Will keep you updated!
Tuesday, June 2, 2009
Wes teken en skilder uiteindelik weer! / Wes drawing and painting again at last!
Wes het uiteindelik weer bietjie tyd om te teken en skilder. Sover is dit net 'n potloodskets en mens kan nog nie veel sien nie! Sal julle op datum hou! / Wes has finally found the time to start drawing and painting again. So far, this is only a pencil drawing and you can't see much on the photo. Will keep you updated!
My Perde Kombers! / My Horse Blanket!
'n Vriendin het vir my, wat sy 'n "perde kombers" noem, gemaak. Dit is die lekkerste, warmste en gemaklikste pajamas wat ek nog gehad het. Dit is bedoel vir die koue winters sodat ek, wanneer ek in die nag op is, vir Rissiepit saam met my kan toe zip! Ek kan nie wag nie! / A friend made me, what she calls, a horse blanket. It's the nicest, warmest, most comfortable pajamas I have ever owned. It is meant for the cold winter, especially when I'm up at night with baby - so we can be zipped in together for warmth! I can't wait!
Ek is 33 weke swanger - wat is jou verskoning pa?? / I'm 33 weeks pregnant - what's your excuse Wes?
Die hondekinders pas my op terwyl ek kiep! / The doggie children guarding over me while I'm napping!
Tuesday, May 26, 2009
3D fototjie van baba op 32 weke! / 3D photo of baby at 32 weeks!

Ek het 'n "checkup" sonar gehad laas week. Die ou was vreeslik gaaf en het sommer uit sy eie vir ons 3D fototjies gegee. Hulle is ongelukkig nie vreeslik duidelik nie, want sy het baie beweeg (seker daai chocolate wat ek geeet het . . .) en dan maak dit die prentjie "distorted" en uit proporsie. Mens kan darem haar neusie en lippe sien reg in die middel van die foto asook haar handie voor haar gesig! Oulik ne! Sy lyk kwaai! / I had a checkup ultrasound last week. The guy was extremely friendly and took some 3D photos for us without even asking him. Unfortunately they are not very clear because she moved around a lot (probably that chocolate I had earlier . . .) which makes the image very distorted and out of proportion. Luckily one can make out her little nose and lips in the centre with her little hand fanned in front of her face. Nice isn't it? She looks kinda upset!

Nog neus en lippies! / More nose and lips!

Blykbaar bevestig hierdie foto aan dat dit 'n dogtertjie is. Lyk vir my maar aan die groot kant en sou my geld op 'n seuntjie gesit het as ek moes raai! / Apparently this photo confirms that she's a girl. To me it looks on the rather large size and I would have put my money on baby being a boy if I had to guess!
Wednesday, May 13, 2009
Op aanvraag van julle almal! / On request from all of you!
Vergewe my tog dat ek so lank neem om weer ietsie op die blog te kry. Daar het in die laaste tyd eintlik maar min gebeur. Ons wag op hierdie stadium geduldig vir baba om klaar te groei sodat sy by ons kan aansluit!! Dan gaan ek julle peper met die foto's! Hier is rissiepit op 30 weke. / Please forgive me for taking so long to update the blog. We have not really had a lot happening lately. At this stage we are patiently waiting for baby to grow so that she's big enough to join us!! Then there will be lots of photo's - daily! Here she is at 30 weeks!
Wednesday, March 18, 2009
Strand toe, want dit is 38 grade - alweer! / To the beach, because it's 38 degrees - again!
Naweek op Rottnest Eiland / Weekend on Rottness Island.
Ons het vir die naweek gaan kuier op Rottnest Eiland saam met Tinus en Elaine. Die eiland is 'n 30 minute ferrie rit vanaf Perth. Geen motors word toegelaat op die eiland. As jy dus nie die bus wil vang van strand tot strand, dan moet jy fietstrap! / Away for the weekend to Rottnest island with Tinus and Elaine. The island is a 30 minute ferry trip away from Perth. No vehicle are allowed. Therefore, if you don't want to catch the local bus to get from bay to bay, you have to take yourself there on pushbike!
Tuesday, February 17, 2009
Die bure se kinders / The neighbouring children.
Hierdie is Coen en Jacolien se 4 kindertjies - hulle bly oorkant die pad van ons. Die kinders weet presies watter tyd van die dag ons gaan stap met die honde en wag elke dag agter die heining om hulle te groet en bietjie te speel. Hulle mis ons nooit! Kyk net al die stokke en klokke wat hulle bymekaar gemaak het om vir die honde te gooi. Jacolien verwag hulle 5de (die 4de meisiekind) 2 dae na ons s'n! Ons gaan lekker kuier en pop speel! / These are Coen and Jacolien's children - they live across the road from us. The children knows exactly when we take the dogs for their daily walk and are always waiting at their side of the fence for a quick hello and a play. They never miss us! Look at all the sticks they have collected for the dogs. Jacolien are expecting their 5th (4th girl) 2 days after my due date.
Subscribe to:
Posts (Atom)